Pojekte

Ons huidige projekte

Vleisprojek

Plaas   asseblief   bestellings   vir   maalvleis   en   boerewors by Maarten Olivier.  Vir   meer   besonderhede   en   bestellings   kontak   gerus vir: Maarten Olivier: 083 204 3839

BROOD OP DIE WATERPROJEK

Baie   dankie   aan   almal   wat   gereeld   ‘n   bydrae   tot   die projek maak. Indien   jy   graag   ‘n   verskil   in   iemand   se   lewe   wil   maak, neem    ‘n    sakkie    in    die    voorportaal    en    bring    dit    wat daarin gevra word, vir ons terug. Enige   nie-bederfbare   voedse,   toiletware   en   skoonmaak middels. Ons   wil   ook   graag   komberse   hierdie   winter   bymekaar maak    vir    ons    behoeftige    mense.    Ondersteun    ons asseblief. Elmarie Gous:  082 337 0747
Nederduits Hervormde Kerk Bergsig
H/v Karel Trichardt laan en Leonide straat 1223
Mountain View, Pretoria
Tel 012 379 6877
bergsignhk@gmail.com

Pojekte

Ons huidige projekte

Vleisprojek

Plaas     asseblief     bestellings     vir     maalvleis     en boerewors by Maarten Olivier.  Vir    meer    besonderhede    en    bestellings    kontak gerus vir: Maarten Olivier: 083 204 3839

BROOD                  

OP                  

DIE

WATERPROJEK