Welkom by

Gemeente Bergsig

Die   Gemeente   Bergsig   het   op   22   Mei   1954   afgestig   van   die Gemeente   Noord-Westelike   Pretoria   en   het   in   2014   haar sestigste    bestaansjaar    op    luisterryke    wyse    gevier.        Die gemeente    beskik    tans    oor    net    meer    as    400    belydende lidmate.Die   dienende   prediker   is   dominee   Freddie   Nortjé, wat gedurende Maart 1990 in die gemeente bevestig is.

Corona Virus Verklaring

Jaar se gebeure vir 2021

God se liefde roep

my tot diens en

lofprysing in ‘n

eensgesinde,

toekomsgerigte

gemeente. Op

hierdie reis neem

ons saam ons

kinders en ons

naaste.

Nederduits Hervormde Kerk Bergsig
H/v Karel Trichardt laan en Leonide straat 1223
Mountain View, Pretoria
Tel 012 379 6877
bergsignhk@gmail.com

Welkom by

Gemeente Bergsig

Die     Gemeente     Bergsig     het     op     22     Mei     1954 afgestig     van     die     Gemeente     Noord-Westelike Pretoria      en      het      in      2014      haar      sestigste bestaansjaar    op    luisterryke    wyse    gevier.        Die gemeente    beskik    tans    oor    net    meer    as    400 belydende     lidmate.Die     dienende     prediker     is dominee    Freddie    Nortjé,    wat    gedurende    Maart 1990 in die gemeente bevestig is.

Corona Virus Verklaring

Jaar se gebeure vir 2021

God se liefde roep my tot

diens en lofprysing in ‘n

eensgesinde, toekomsgerigte

gemeente. Op hierdie reis

neem ons saam ons kinders

en ons naaste.

Nederduits Hervormde Kerk Bergsig
H/v Karel Trichardt laan en Leonide straat 1223
Mountain View, Pretoria
Tel 012 379 6877